Skip to main content
TEL: 044 272 2930 / 044 272 2935

Goue Jare (60+ jariges)

Ons het ‘n dinamiese groep senior mense in die gemeente. Hulle is lekker op en wakker en het ook sosiale geleenthede en uitreike waarby jy kan betrokke wees. In hierdie bediening gaan jy die kans kry om deel te wees van:

  • Kwartaalikse kuiergeleentheid
  • Uitreike na ouetehuise
  • Spesifieke etes uit en saamkuiertye
  • Stokperdjies en uitstappies

Indien jy meer inligting verlang, kliek die skakel en ons sal jou kontak: