Soms het ons elkeen net bystand nodig. Jy gaan dalk deur ‘n uitdagende tydperk en het hulp en ondersteuning nodig. Indien jy voel jy wil met iemand gesels, kliek asb op die skakel en ons sal met jou in kontak tree.