Skip to main content
TEL: 044 272 2930 / 044 272 2935

Mannebediening

POns het ‘n mannebediening wat spesifiek op die geestelike welstand van ons manne fokus. In hierdie bediening gaan jy die kans kry om deel te wees van:

  • Mannekampe
  • Pa-en-seun dae
  • Geestelike events en motiveringsgeleenthede
  • Sosiale "events"

Indien jy meer inligting verlang, kliek blou blokkie en ons sal jou kontak: