Ons glo dat betrokkenheid en om vir mense van ons gemeenskap tot hulp te wees, ‘n kardinale aspek van gemeente wees is. Ons reik uit en help mense in ons gemeenskap om so ook juis aan hulle te raak en Jesus se liefde vir hulle te wys. Indien jy graag wil bydra tot ons Omgee- en Uitreikbedieninge of graag betrokke wil wees by ‘n uitreikprojek in ons gemeenskap, kliek op die skakel regs: