Gaan “like” gerus ons Facebook blad. Daar sal jy dag tot dag inligting kry oor:
Alle “events”
Fotos van wat in die gemeente gebeur
Inligting rondom nuwe preekreekse
Ander interessante nuus en gebeure
Jy kan ook op die blad elke Sondagoggend om 09:00 inskakel om na ons byeenkoms te kyk wat “live” uitgesaai word en jy kan daar met ons gesels en kommentaar lewer. Jy kan ook vir ons ‘n boodskap stuur en ons sal daarop reageer!