Ons Young Adults bediening is vir alle 18 tot 35 jariges wat graag goeie gesonde verhoudings wil bou met ander jongmense. Ons het events waarby jy kan betrokke wees en kuier graag saam!
Indien jy meer wil weet van hierdie bediening, is jy welkom om op die volgende skakel te kliek en ons sal met jou kontak maak en jou inskakel by die groep. Jy sal ingelig word van "social events" en byeenkomste.