KLEIN-KAROO GEMEENTE

GOD GESIN GEMEENSKAP

Ons is ’n liefdevolle familie in die hart van die Klein Karoo. By ons gemeente gaan alles oor verhouding – eerste met God, met mekaar as gesin, en met ons gemeenskap.
Hier is jy welkom, nes jy is.

GOD

Ons leef in verhouding met die God, gehoorsaam aan Sy Woord, en vol van Sy Gees.
Lees meer

GESIN

Ons bou sterk families en ondersteun mekaar as familie.
Lees meer

GEMEENSKAP

Ons is ligdraers in ons dorp en reik uit na diegene in nood.
Lees Meer

DIENSTYE

Sondae om 09:00
Kom beleef saam met ons ’n tyd van lofprysing, Woord en gemeenskap.
Kinderbediening is beskikbaar.